Welkom by #Buiteperke

(Die amptelike inligtings kantoor vir die mense op #Buiteperke)

Nou waar sal ons begin......seker maar by die begin ne........

#Buiteperke is op die Chat server (Dit is nou Mweb Chat) chat-pta.mweb.co.za - port 6667.

Die kamer is deur Beast vir Jasmyn en haar vriendinne begin omdat #Geselshoekie hande uit geruk het en #Binneperke geen @ps gehad het wanneer hulle gechat het nie (Geen @ps, geen beheer).

Ons doel met die "web page" is om mense meer oor die gereelde besoekers van #Buiteperke te laat uitvind en daarmee gaan ons almal se hulp nodig hê (so e-mail maar al daai stoute stories en pics ).

Kuns Gallery - Hier kan jy sien hoe lyk die mense van #Buiteperke.

Inligtings kantoor - Enige interesante nuus sal hier wees.

IRC hulp - Vir daai klein dingetjies wat jy graag wil hê of weet.

The Shortcut - Kort paaie na ander interesante plekke.

 

Stuur jou e-mail na

[email protected]

(Dit is nou waar jy daai stoute stories en pics heen moet stuur)